Vaughn Lucas’s biography, net worth, fact, career, awards and life story

Intro South African actor
Is Actor 
From South Africa 
Type Film, TV, Stage & Radio 

Vaughn C. Lucas is ‘n Suid-Afrikaanse akteur en regisseur. Hy is die seun van ‘n Johannesburgse stadsraadslid en hy het ‘n broer en ‘n suster. Hy is bekend vir sy rol as die rugbyspeler Denver Cloete in kykNET se televisiereeks Getroud met rugby. As ook Carter Blake in Isidingo, en Ty in Generations. Hy het ook rolle vertolk in die rolprente Vuil wasgoed, The Giver en in ‘n aflewering van die Amerikaanse reeks Homeland en Dominion. In 2018 en 2019 het hy die sielkundige Nathan Alexander gespeel in die sepie 7de Laan.

You May Also Like