Ja, al die lede van die Groot 5 kom vrylik op Struwig voor … maar nog soveel meer !
Struwig Eko-Reservaat is geleë in die Balule reservaat, wat deel uitmaak van die Groter Kruger Nasionale Park eko-sisteem.
Ná ‘n ingewikkelde ontstaansgeskiedenis, het dit vandag gekristaliseer dat Struwig Eko-Reservaat bestuur word deur ‘n trust bestaande uit verteenwoordigers van die Rapportryers, Die Voortrekkers en die Nederduitse Gereformeerde Kerk.
Die toegangspad tot by Struwig kan met tye redelik ongelyk wees, maar dit word gereeld onderhou en is toeganklik met ‘n gewone sedan motor.
Struwig bied ook ‘n vrywilliger program waar die vrywilliger die geleentheid kry om betrokke te raak by die natuurbewaringsaktiwiteite.

Address:
Struwig Eko-Reservaat / Struwig Eco-Reserve
Kruger Park, 1380, South Africa,
Phalaborwa,
South Africa