Sammy Claassen’s biography, fact, career, awards, net worth and life story

Intro South African politician
Is Politician
From South Africa
Type Politics
Gender male

Sammy Claassen was in 2005 die burgemeester van die Bergrivier-munisipaliteit en ‘n lid van die Onafhanklike Demokrate. Hy woon op Velddrif aan die Kaapse Weskus.

Hy was ook voorheen ‘n aktiewe lid van die African National Congress (ANC) en die ANC-jeugliga. Sonder ‘n politieke tuiste, stig hy die Khoisan Defiance Campaign.

You May Also Like