Riverside Resort, koodoosbergdrift, South Africa

RIVERSIDE COUNTRY CLUB & CARAVAN PARK is ‘n heerlike kampplek op die oewer van die Modderrivier.
Hierdie kampplek is veral gewild vir kampers wat ‘n bietjie wil kom visvang.
Kom koel af in die swembad, visvang, wildkyk en lekker speelplek vir die kinders.
Kom geniet ‘n skemerkelkie op die oewer van die Modderrivier, terwyl jy heerlik uitrus en die rustige omgewing en kamp geniet.
Ons sien uit daarna om julle by RIVERSIDE COUNTRY CLUB & CARAVAN PARK te ontvang.

Address:

Riverside Resort

Kimberley, South Africa,
koodoosbergdrift,

South Africa

You May Also Like