| Intro | South African actress |
| Is | Actor |
| From | South Africa |
| Type | Film, TV, Stage & Radio |
| Gender | female |
Monica, die verhoognaam van Monica Burger, is ‘n Afrikaanse sangeres en aktrise. Haar debuutalbum, Monica, is in 2005 deur Jeamile-musiek uitgegee. Sy was al op M-Net se “Project fame” en Egoli te sien gewees.
Monica was op ‘n stadium met medesanger André Swiegers in ‘n verhouding betrokke, maar die verhouding verbrokkel in 2006.
Monica is tans voltydse student aan die Fakulteit Veeartsenykunde te Onderstepoort, Universiteit van Pretoria. Monica is reeds vanaf 2008 in ‘n verhouding met die sanger van Mechanics of Happiness, James Donnelly.
Diskografie
- Monica, 2005
Verwysings
Sien ook
- Lys van Suid-Afrikaanse musikante
Eksterne skakels
- Al Moet Ek Soms op YouTube