Kappie Botha’s biography, fact, career, awards, net worth and life story

Intro South African actor
Was Actor
From South Africa
Type Film, TV, Stage & Radio
Gender male
Birth

22 May 1917, Rawsonville, Breede Valley Local Municipality, Cape Winelands District Municipality, Western Cape

Death

13 May 1997, George, George Local Municipality, Eden District Municipality, Western Cape
(aged 80 years)

Kappie Botha is op 22 Mei 1917 gebore. Hy het eers op Worcester as ’n snyer en kleremaker gewerk en daarna na die Paarl verhuis. Hy het later met die rolprentkamera begin eksperimenteer en is deur dr. Anton Rupert gevra om ’n reklamefilm oor die Rembrandt-maatskappy te maak vir die destydse African Mirror.

Later het Kappie by Carfo (Christelike Afrikaanse Radio en Film Organisasie) aangesluit en het hy een van die baanbrekers op die gebied van die Afrikaanse film geword. Hy is op 13 Mei 1997, enkele dae voor sy tagtigste verjaardag, op George oorlede.

Filmografie

  • K9 Baaspatrolliehond, 1972
  • Hulda Versteegh MD, 1970
  • Twee Broeders Ry Saam, 1968
  • Bennie-Boet, 1967
  • Voortreflike Familie Smit, 1965
  • Die Hele Dorp Weet, 1961
  • Kyk na die Sterre, 1960
  • Ek Sal Opstaan, 1958

Verwysings

You May Also Like