Jan Scholtz’s biography, fact, career, awards, net worth and life story

From South Africa
Gender male
Birth

20 October 1938, Noupoort, Umsobomvu Local Municipality, Pixley ka Seme District Municipality, Northern Cape

Death

20 June 2015, Johannesburg, City of Johannesburg Metropolitan Municipality, Gauteng, South Africa
(aged 76 years)

Jan Scholtz (20 Oktober 1938 – 20 Junie 2015) was ‘n Suid-Afrikaanse draaiboekskrywer, regisseur en vervaardiger van rolprente en verskeie TV-reekse. Hy was die skrywer en/of regisseur van 20 vollengte rolprente. Hy is in 2015 in Johannesburg aan longontsteking oorlede.

Filmografie

As draaiboekskrywer:

  • Song vir Katryn 2, 2005 (TV-reeks)
  • Song vir Katryn, 2003 (TV-reeks)
  • Triptiek, 1993 (TV-reeks)
  • The Emissary, 1989
  • Paradise Road, 1988
  • Dada en die Flower, 1986
  • Magic Is Alive, My Friends, 1985
  • Die Eensame Vlug, 1979
  • Wat Jy Saai, 1979
  • Diamant en die Dief, 1978
  • ‘n Beeld vir Jeannie, 1976
  • Springbok, 1976
  • Daar Kom Tant Alie, 1976
  • Ter wille van Christine, 1975
  • Liefste Veertjie, 1975
  • Kwikstertjie, 1974
  • Môre, Môre, 1973
  • Snip en Rissiepit, 1973

As regisseur:

  • Song vir Katryn 2, 2005 (TV-reeks)
  • Triptiek, 1993 (TV-reeks)
  • The Emissary, 1989
  • Paradise Road, 1988
  • Dada en die Flower, 1986
  • Magic Is Alive, My Friends, 1985
  • Kiepie en Kandas, 1980
  • Die Eensame Vlug, 1979
  • Herfsland, 1979
  • Skelms, 1979
  • Diamant en die Dief, 1978
  • Die Winter van 14 Julie, 1977
  • ‘n Sondag in September, 1976

As vervaardiger:

  • Triptiek, 1993 (TV-reeks)
  • The Emissary, 1989
  • Paradise Road, 1988
  • Dada en die Flower, 1986
  • April ’80, 1980
  • ‘n Beeld vir Jeannie, 1976 (mede-vervaardiger)
  • ‘n Sondag in September, 1976
You May Also Like