Dirk Izak Catoggio de Villiers’s biography, fact, career, awards, net worth and life story

Intro Componist
Was Musician
Composer
From South Africa
Type Music
Birth

1921

Death

South Africa

Dirk Izak Catoggio de Villiers
Geboorte (1921-11-01)1 November 1921
Simonstad, Kaapprovinsie, Unie van Suid-Afrika
Afsterwe 2 Julie 1993 (op 71)
Onrus, Kaapprovinsie, Suid-Afrika
Beroep(e) Komponis, musiekpedagoog
Genre(s) Volksmusiek
 Musiekportaal

Dirk Izak Catoggio (Dirkie) de Villiers (1 November 1921 – 2 Julie 1993), bekende Suid-Afrikaanse komponis en musiekpedagoog, is op 1 November 1921 te Simonstad gebore en is die seun van ds. M.L. de Villiers wat Die Stem gekomponeer het. Hy was van 1941 tot 1956 onderwyser en lektor in die Kaapse Skiereiland en op Graaff-Reinet. Daarna is hy aangestel as inspekteur van skoolmusiek in die Vrystaat. Hy was saam met dr. Gawie Cillié en prof. Jacques Malan mede redakteur van die Koraalboek (1946) en in 1961 die hoofredakteur van die FAK-sangbundel. In 1974 het hy met die orkestrale onderwysprogram begin, wat jare lank enig in sy soort in Suid-Afrika was. De Villiers het ook op die hersieningskommissie van die Psalm- en Gesangboek gedien, en het ‘n Afrikaanse vertaling vir Nkosi Sikelel’ iAfrika die lig laat sien. Hy het veral bekendheid as stigter van die Vrystaatse Jeugkoor verwerf.

De ViIIiers komponeer ook talle skoolliedere en verwerk Afrikaanse volksliedjies. Sy beste werke is waarskynlik sy toonsettings van Waar die nag in ademlose stilte (teks deur sy vrou, Doll de Villiers) en D.F. Malherbe se Slaap, wat ook die eerste toonsetting van dié gedig is.

Van sy ander werke is toonsettings van Grense en Winterbome van N.P. van Wyk Louw, Skoppensboer van Eugène Marais en Komaan!: Wees sterk! van Jan F.E. Celliers.

Hy het op Onrus afgetree en is op die ouderdom van 72 aan emfiseem oorlede.

Bronnelys

  • Wêreldspektrum, Vol. 5, 16, ISBN 0 908409 46 X
  • Gekry vanaf http://152.111.1.87/argief/berigte/dieburger/1993/07/03/3/18.html
You May Also Like

Brian Wilson (baseball)’s net worth, biography, fact, career, awards and life story

Brian Wilson Net Worth and salary: Brian Wilson is an American professional baseball player who has a net worth of $16 million. Brian Wilson was born in 1982 in Winchester, Massachusetts. He made his Major League Baseball debut on April 23, 2006 with the San Francisco Giants after playing college baseball at Louisiana State University. Wilson, a right-handed relief pitcher, is best known for his cutter, slider, two-seam fastball, and four-seam fastball. He played with the Giants from 2006 until 2012 before joining the Los Angeles Dodgers in 2013. Wilson remained on the Dodgers’ roster until 2015 when he was released as a free agent. He won one World Series championship in his career in 2010 as a member of the Giants. That year, he won the National League saves crown. Wilson is a three-time MLB All-Star, earning the honors in 2008, 2010, and 2011. Through the end of the 2014 season, Wilson has amassed a 24-25 career win-loss record to go along with an earned run average of 3.30, 407 strikeouts, and close to 175 saves. Wilson is famed for his giant black beard that started when the Giants made their run to the postseason in 2010. He has attracted quite a bit of media attention, appearing on several shows, including “The Tonight Show with Jay Lenzo” and a handful of commercials. During his carer, Brian Wilson earned $40 million in salary alone.
Read More