Dave Pepler’s biography, net worth, fact, career, awards and life story

Is Scientist 
Biologist 
From South Africa 
Type Science 
Gender male
Birth Robertson, South Africa

David Pepler (noemnaam Dave) is ‘n Suid-Afrikaanse omgewingskundige en TV-aanbieder. Hy verwerf bekendheid as aanbieder van kykNET se program Groen, wat die eerste keer op 5 Januarie 2004 gebeeldsend is.

Beknopte biografie

Pepler is op Robertson in die Wes-Kaap gebore. Hy matrikuleer aan die Hoërskool Robertson waarna hy bosbou aan Saasveld studeer. Hy ontvang later ‘n M.Phil. in soölogie (dierewetenskap) van Cambridge-universiteit. Tot sy aftrede in 2005 was hy senior lektor aan die Universiteit Stellenbosch se departement van omgewingsake en ekologie. In 2007 word hy met die Stevenson Hamilton-prys vir sy buitengewone bydrae tot soölogie bekroon.

Bibliografie

Sy boek, Immergroen: Stories oor plante (ISBN 9780798150934), met foto’s deur Lien Botha, is in 2009 deur Human & Rousseau uitgegee. Die boek is sedertdien in Engels vertaal.

Verwysings

Eksterne skakels

  • Sy Facebook-profiel.
  • Hanlie Retief gesels met Dave Pepler, Rapport, 21 November 2009.
You May Also Like