Beer Adriaanse’s biography, fact, career, awards, net worth and life story

Is Actor
Film director
Screenwriter
Musician
From South Africa
Type

Film, TV, Stage & Radio
Music

Gender male
Birth

Durbanville, South Africa

Beer Adriaanse is ‘n Suid-Afrikaanse akteur, regisseur, draaiboekskrywer, en musikant. Hy word bekend as stigterslid van die Afrikaanse musiekgroep Zinkplaat. Hy vertolk die rol van Corne Hanekom in die regsdrama Fynskrif (2018) wat op KykNET uitgesaai word. Hy is die seun van die skrywer Wilna Adriaanse.

Vroeë lewe

Adriaanse is in Durbanville, Wes-Kaap gebore en woon Laerskool Gene Louw in Durbanville en die hoërskool Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch by. Hy verwerf ‘n B.A. en B.Phil. in joernalistiek aan die Universiteit van Stellenbosch en ‘n M.Phil. in film en media aan die Universiteit van Kaapstad.

Filmografie

Rolprente

  • 2016: Johnny is nie dood nie
  • 2016: Vir altyd
  • 2017: Wonderlus
  • 2018: Kanarie
  • 2018: Vir ontbyt
  • 2019: Chin up!

Televisiereekse

  • 2015: Buurtwag
  • 2016: Hotel
  • 2018: Fynskrif

Verwysings

Eksterne skakels

  • Beer Adriaanse in die Internet-rolprentdatabasis
  • Beer Adriaanse op Instagram
You May Also Like